Zau” is an Arabic word meaning “peace”. But Zau Spa is even more then a peaceful retreat. This is South African sjiek, with a dash of creative fun. We had a absolutely great time photographing this wonderful place, and all the stunning textures and colors. Worth a visit! http://www.zauspa.co.za/Read more
Geloof het ‘n adres (Leef artikel Mrt 2018)
Geloof het ’n adres ’n Mooi prentjie Deur Judith Kamffer | Foto’s Hanneri de Wet Vir fotograaf Hanneri de Wet (35) en haar jong gesin is aanbidding dié geheime bestanddeel vir ’n vredevolle en vergenoegde lewe. Dit is ’n koue en reënerige dag in Februarie. Pannekoekweer. En die reuk van kaneel hang warm in die lug. Hanneri staan kaalvoet in die kombuis met Rohann (18 maande) op die heup en ’n voorskoot om haar lyf. Christiaan (3) loer agterdogtig omRead more
Boerekos met ‘n twist
Somige projekte bly in jou hart, lank na dit afgehandel is: Annelien Pienaar se lieflike: “Boerekos met ‘n twist” is ‘n mylpaal boek, maar ook bitter spisiaal vir my persoonlik. Na groot afwagting, en baie opgewondenheid, is hierdie kunswerk nou op die rakke. Annelien is ‘n groot gunsteling onder Afrikaanse kos liefhebbers. Boerekos met ‘n twist se Blog: http://boerekostwist.blogspot.co.za/. het ‘n groot navolg, en vandag is dit lekker om van Annelien se tower-resepte verewig te sien in druk. Dis regtigRead more