Somige projekte bly in jou hart, lank na dit afgehandel is:
Annelien Pienaar se lieflike: “Boerekos met ‘n twist” is ‘n mylpaal boek, maar ook bitter spisiaal vir my persoonlik. Na groot afwagting, en baie opgewondenheid, is hierdie kunswerk nou op die rakke. Annelien is ‘n groot gunsteling onder Afrikaanse kos liefhebbers. Boerekos met ‘n twist se Blog: http://boerekostwist.blogspot.co.za/. het ‘n groot navolg, en vandag is dit lekker om van Annelien se tower-resepte verewig te sien in druk.
Dis regtig so voorreg vir my om hiervan te kon deel wees.
Bestel joune by: