Geloof en Hoop in Droogte

Fotografie kan ons wegneem en  vir ‘n oomblik deel maak van ‘n ander persoon se wêreld. Een foto kan soveel krag he, en so baie in ons harte doen. Vir ‘n fotograaf is dit elke keer ‘n nuwe ervaring van iemand se menswees,  of elke dag se bestaan.

Dis een van die groot voorregte van my werk.

So ook laas jaar te midde van die groot droogte, het Leef tydskif my vrystaat toe gestuur. Ek is met warm harte ontvang deur die Cronjé gesin net buite Zastron.

Die droeë lande was vir my baie mooi, en ons is plek plek geterg met reën. Dit was ‘n spesiale tyd saammet ‘n gesin wat vasbly staan op die beloftes van God en Sy voosiening.

Lees meer hieroor in die Maart uit gawe van Leef tydskrif.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s