Dit bly ‘n lekkerkry hoogtepunt elke keer was ek een van my foto’s in druk sien. Hoeveel te meer op so pragtige voorblad, en versprei deur die aller mooiste boek. Leef se Desember uitgawe is ‘n lieflike geur van alles wat mooi is. Reg vir al die kuier en lekkertes van Kerstyd.
Die Mode was vir al vir my ‘n hoogtepunt. Ek deel graag my gunstelinge van die uitgawe.