Posted by Hanneri de Wet September 14, 2015 Marlee van der Merwe en gesin Ons het so lekker fotosessie gehad met die Suid-Afrika se liefling: Marlee van der Merwe, en haar gesin vir Sept Leef. Dis so spesiale gesin, en ons het die mooiste foto’s geneem. Ek moes net nog van hierdie sessie deel. Share this:TwitterFacebookLike this:Like Loading... Related